Lekker! Welkom by die eerste episode van Lekker Unplugged. Op vandag se episode praat Karisma oor kulturele identiteit en natuurlik speel ons die nuutste en beste Afrikaanse treffers!
Welkom by Lekker Unplugged – ’n podcast vol musiek, stories en kultuur, met Karisma agter die mikrofoon.
Lekker Unplugged is vir elke Afrikaanse hart – in Suid-Afrika, Nieu-Seeland, en reg oor die wêreld. Dis eerlik, eg, en altyd lekker.
Bly ingeskakel, want hier gaan dit oor meer as net radio – dit gaan oor ons taal, ons mense, en ons stories.
Unfiltered. Onvergeetlik. Lekker.