100 episodes
- Ons almal verlang na veiligheid. Ons soek dit in dit wat bekend en voorspelbaar is, in die dinge waarop ons kan staatmaak en die sekerheid dat môre alles nog in plek sal wees. Maar hoe veilig is dit waarop ons ons vertroue bou?
𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons om weer te kyk na waar ons ware veiligheid lê, en te ontdek wat dit beteken om ons vertroue te plaas in Jesus, die Een wat ons lewe in sy hande hou. - Wat beteken dit om só te leef dat God dit raaksien? Die Bybel nooi ons na ’n lewe waarin ons geloof sigbaar word in hoe ons elke dag voor God en tussen mense leef.
Stephan Joubert help ons ontdek hoe ’n lewe lyk wat God se oog vang, en wat gebeur wanneer ons begin leef met ons aandag op dit wat vir Hom saak maak.
#eKerk #Boodskap - Ons leef in ’n wêreld waar mag sigbaar is in mense, sisteme en instellings wat ons lewens beïnvloed. Dit is maklik om te begin glo dat húlle uiteindelik bepaal hoe die wêreld werk.
Hierdie Sondag help 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 ons om weer te kyk en te ontdek wat Jesus ons leer oor wie werklik die mag het, en wat dit beteken vir hoe ons vandag leef.
#eKerk #Boodskap - Ons maak geloof soms ingewikkelder as wat dit hoef te wees. Ons dra swaar aan verwagtings en probeer alles reg doen, terwyl Jesus ons telkens terugnooi na ’n eenvoudiger manier van leef en glo.
Stephan Joubert help ons ontdek hoe geloof ons kan leer om ligter en eenvoudiger saam met God deur die lewe te gaan.
#eKerk #Boodskap
More Religion & Spirituality podcasts
Trending Religion & Spirituality podcasts
About ekerk Boodskap | Die Podcast
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Podcast websiteListen to ekerk Boodskap | Die Podcast, The Bryce Crawford Podcast and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features
Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features


ekerk Boodskap | Die Podcast
Scan code,
download the app,
start listening.
download the app,
start listening.





































