PodcastsChristianityDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Latest episode

413 episodes

  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

    Werklike liefde: God het Sy Seun gestuur (1 Johannes 4:7-10)

    29/12/2025 | 25 mins.
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

    Hoe ken jy vals profete uit? (1 Johannes 4:1-6)

    26/12/2025 | 25 mins.
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

    ‘n Ware Christen glo en bly in God (1 Johannes 3:22-24)

    25/12/2025 | 25 mins.
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

    Oor jou slegte gewete (1 Johannes 3:18-21)

    24/12/2025 | 24 mins.
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

    Konkrete voorbeelde van liefde (1 Johannes 3:16-17)

    23/12/2025 | 25 mins.
More Christianity podcasts
About Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Podcast website

Listen to Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans, Timothy Keller Sermons Podcast by Gospel in Life and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features